Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[Download] "Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die J**e Nie, Boek 1" by Bernard Levine # Book PDF Kindle ePub Free

Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die J**e Nie, Boek 1

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die J**e Nie, Boek 1
  • Author : Bernard Levine
  • Release Date : January 28, 2016
  • Genre: Christianity,Books,Religion & Spirituality,Judaism,
  • Pages : * pages
  • Size : 169 KB

Description

Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van geweet het nie aangaande  die Joodse leefwyse.

Jy sal uitvind

Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om 'n Bybel aan te raak of te lees nie?

Wat is Jesus se van?

Watse letters van die alfabet is onderstebo gedruk in die Bybel?

Hoekom eet J**e nie kaasburgers nie?

Wat is God, die Vader se unieke persoonlike naam wat in die meeste Bybels weggelaat is?

Wat is die verskil tussen Hebreeus en Jiddisj?

Is J**e toegelaat om te kniel in gebed?

Is alle J**e dieselfde? Is daar verskillende Joodse godsdienstige sektes?

Is daar 'n spesiale gebed wat gesê moet word voordat hulle na die toilet gaan?

Hoekom mag vroue nie by hul mans sit in die sinagoge nie?

Hoe om te getuig van Jesus Christus aan 'n Jood?

Dans Joodse mans saam met die vroue?

Vir diegene wat lief is vir die Joodse mense en wat smag om meer oor die Joodse geloof en hul leefwyse uit te vind, vir elke Christen wat Jesus liefhet en meer wil leer oor Sy Joodse wortels....hierdie unieke boek is gevul met baie kosbare geheime wat nou geopenbaar  word!


Free Books Download "Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die J**e Nie, Boek 1" PDF ePub Kindle